Mei 2013 M T W T F S S « Apr 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14 15 16 17 18 19 20 21 22 23 24 25 26 27 28 29 30 31 Skakels
Videos
Author Archives: hansiebreedt
dis 10 jaar vandag
10 jaar terug het ons wêreld in duie gestort. Dit klink so dramaties. Ek kan die oomblikke van daai oproep in pynlike detail onthou. Ek onthou waar elkeen gestaan het – wat elkeen gesê het….. ek onthou hoe ek gesê het … Continue reading
Posted in Uncategorized
2 Kommentaar
Wat kan mens nie als by Ikea kry nie!
Dié storie het ‘n bietjie agtergrond inligting nodig. Regoor Europa is daar ‘n winkelgroep wat bekend staan as: Ikea. Dis ‘n Sweedse groep wat die wonderlikste huishoudelike goed verkoop. Ikea is nie net ‘n winkel nie – dis ‘n ervaring! … Continue reading
Posted in Uncategorized
2 Kommentaar
Om die Lam te volg na Kosovo
Ek is op die oomblik by ‘n konferensie in Duitsland vir mense wat nuut aangesluit het by OM – wat ‘n inspirasie! (105, meestal jongmense wat Saterdag reg oor die wereld gaan dien) Vanoggend aan ontbyttafel sit ek saam met … Continue reading
Posted in Uncategorized
Lewer kommentaar
Hennie en Mandie se Spaniel
Ons is terug in Italië na ‘n warrelwind besoek aan SA. Dit was regtig goed vir ons – ox tail potjies, skaapboud en tjoppies en steak op die vuur, maar veral die MENSE! Ai, en die gemeente! Hoe lekker was … Continue reading
Posted in Uncategorized
Lewer kommentaar
“vissers van mense” gebruik nie die dinamiet metode nie
Mark 1:16 Passing along the beach of Lake Galilee, he saw Simon and his brother Andrew net-fishing. Fishing was their regular work. 17 Jesus said to them, “Come with me. I’ll make a new kind of fisherman out of you. … Continue reading
Posted in Uncategorized
2 Kommentaar
Wat noem ‘n mens ‘n groep Casablanckane wat met Easyjet vlieg?
Ek hou van lughawens. Lughawens voel soos ‘n ander wêreld met stories van uiteenlopende emosies. Daar’s verhale van intense afskeide. (Wat is tog die meervoud van afskeid? Kan nie afskeite wees nie! Ook nie afskeidens – ek volstaan maar met … Continue reading
Posted in Uncategorized
2 Kommentaar
Geïnspireer deur Raul
Ons is nou net meer as 5 maande deel van OM se span in Europa. Een van die hoogtepunte van dié tyd is die mense wat ek ontmoet het. Mense van regoor die wêreld het my pad gekruis – en … Continue reading
Posted in Uncategorized
2 Kommentaar
Is die Oppermans ‘tipies Italiaans’?
Toe ons besluit het om Italië toe te kom, het so baie mense ons gewaarsku oor kultuurverskille. As ek eerlik moet wees het ek nie gedink dis so ernstig nie – ek kom dan immers van Suid Afrika! Ek het … Continue reading
Posted in Uncategorized
4 Kommentaar
die pa huil toe al die tyd!
Een van my verantwoordelikhede by Forterocca is om 2 keer per week betrokke te wees met geestelike vorming van die mense wat hier help as vrywilligers. Vanoggend sit ons groepie toe – ‘n Hongaar, ‘n Duitser, ‘n Roemeen, ‘n Italianer … Continue reading
Posted in Uncategorized
Lewer kommentaar
Die dag toe die honde die haas gevang het
Dallas Willard vertel die storie van die honde resies wat êrens in Florida plaasgevind het. Dit was veronderstel om ‘n gewone resies te wees. Al die honde was in die wegspringhokke. Die adrenalien het gepomp en toe die hekke oopgaan, … Continue reading
Posted in Uncategorized
2 Kommentaar