2012 – Gryp die leeu!

Image

Ek wil die nuwe jaar begin deur my te verbind aan iets groot! 2012 gaan in ons lewens soveel nuut bring – ek wil nie één oomblik daarvan mis, of één geleentheid laat verbygaan nie. Toe ek in die vakansie weer Mark Batterson se Lion Chasers Manifesto lees (“In a pit with a lion on a snowy day” – 2006), het ek geweet dit verwoord hierdie hunkering van my. Ek deel dit graag en hoop jy vind ook inspirasie daaruit:

“Quit living as if the purpose of life is to arrive safely at death. Grab life by the mane. Set God-sized goals. Pursue God-ordained passions. Go after a dream that is destined to fail without divine intervention. Keep asking questions. Keep making mistakes. Keep seeking God. Stop pointing out problems and become part of the solution. Stop repeating the past and start creating the future. Stop playing it safe and start taking risks. Accumulate experiences. Consider the lilies. Enjoy the journey. Find every excuse you can to celebrate everything you can. Live like today is the first day and last day of your life. Don’t let what’s wrong with you keep you from worshipping what’s right with God. Burn sinful bridges. Blaze new trails. Criticize by creating. Worry less about what people think and more about what God thinks. Don’t try to be who you’re not. Be yourself. Laugh at yourself. Quit holding out. Quit holding back. Quit running away.

Chase the lion.” 

About these ads
This entry was posted in Uncategorized. Bookmark the permalink.

4 Responses to 2012 – Gryp die leeu!

  1. Dankie vir die deel, Hans! ‘n Challenge vir almal van ons!

  2. Dis so ‘n WOW stukkie. Nie altyd maklik nie, maar ek bid dat ons almal dit werklik ter harte sal neem!

  3. Henriette Vlok sê:

    Hi Hans & Lanette
    Sterkte vir julle – die tyd is nou naby!
    Ons gaan julle mis, maar weet julle doen die regte ding.

  4. Erika sê:

    Dis wraggies ‘n ENORME uitdaging -GRYP DIE LEEU! party dae lyk en voel dit asof die hele 2012 op die leeu se rug gaan wees!

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s